Skip to product information
2026 Angus Buchan Dagboek - Dagbeplanner - Staan Vas in Julle Geloof - Kunsleer met Rits

2026 Angus Buchan Dagboek - Dagbeplanner - Staan Vas in Julle Geloof - Kunsleer met Rits

R 280.00
Die Angus Buchan-dagbeplanner 2026 is ideaal vir elkeen wat hulle dag doelgerig saam met God wil begin. Daar is ’n bladsy per dag vir afsprake met plek om jou eie tye in te vul. Die dagbeplanner se kunsleer-omslag het ’n rits sodat jy enige los papiere of klein items daarin kan toerits.
• Bemoedigende teksverse en inspirerende aanhalings deur Angus Buchan
• ’n Bladsy per dag vir afsprake (met plek om jou eie tye in te vul), met genoegplek vir notas, adresse, telefoonnommers, persoonlike inligting en doelwitte vir die jaar
• ’n Lys openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana, omrekeningstabelle, en internasionale skakelkodes en tydsones
• ’n Jaarbeplanner vir 2026 en 2027
• ’n Maandbladsy vir elke maand om verjaarsdae, herdenkings of sperdatums aan te teken
• 100 inspirerende beloftes uit die Woord
• 400 eenkleur-bladsye
Product Information
Category : Dagbeplanners
SKU : 9780638010343
Short Code : TPD530
Language : Afrikaans
Author : Angus Buchan
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Material : Imitation Leather
Color : Brown
Audience : Men
Page Count : 400
Format : Flexcover
Sub Category : Angus Buchan
Size : 226 mm x 162 mm x 23 mm

You may also like