{"product_id":"god-se-wonderlike-bybelstories-mini-bybel-inkleurboek-pdf","title":"God se Wonderlike Bybelstories – Mini Bybel Inkleurboek (PDF)","description":"\u003cp class=\"PDq2pG_selectionAnchorContainer\"\u003e\u003cstrong\u003eGod se Wonderlike Bybelstories – Mini Bybel Inkleurboek\u003c\/strong\u003e is ’n vrolike bekendstelling aan die Bybel, spesiaal saamgestel om jong kinders op ’n prettige en kreatiewe manier van God en Sy liefde te leer.\u003cspan class=\"PDq2pG_selectionAnchor\"\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet pragtige, kindervriendelike prente en stories wat maklik verstaanbaar is, neem hierdie boek kinders op ’n besondere reis deur geliefde Bybelverhale, van die Skepping, Noag, Moses, Dawid en Goliat en Daniël in die leeukuil, tot by die geboorte van Jesus, Sy wonderwerke, Sy liefde vir kinders, die kruisiging, die opstanding en die Groot Opdrag.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eElke verhaal help kinders om belangrike waardes soos geloof, moed, liefde, vriendelikheid, gehoorsaamheid, vergifnis en hoop te ontdek. Bybelverse deur die boek help kinders om God se Woord beter te leer ken en te verstaan dat Sy liefde en leiding ook deel van hulle alledaagse lewe is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet 32 prettige bladsye, wat Bybelstories, inkleuraktiwiteite en spesiale geloofsbladsye insluit, bied hierdie boek ’n kosbare geleentheid vir ouers, grootouers, onderwysers en versorgers om saam met kinders tyd in God se Woord deur te bring.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Besonderse Christelike geskenk vir klein hartjies wat leer van ’n baie groot God.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLees. Leer. Kleur in. Glo. En onthou altyd: Jesus het jou lief!\u003c\/p\u003e","brand":"Moonlight Spirit","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52768577388831,"sku":null,"price":30.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/2470\/3263\/files\/Add2Afr.png?v=1786446155","url":"https:\/\/moonlightspirit.co.za\/products\/god-se-wonderlike-bybelstories-mini-bybel-inkleurboek-pdf","provider":"Moonlight Spirit","version":"1.0","type":"link"}